Trek Verder : Die Afrikaner in Afrika by P.J. Meyer
Scarce.
Trek Verder : Die Afrikaner in Afrika by P.J. Meyer (Afrikaans)
Hardcover ~no publishing date stated.
Publisher: HAUM
Condition: Good. The original boards without a DJ have some light markings and the first pages are slightly tanned. Some slight insect damage on first 3 pages(See pic)
This book was read and enjoyed but is still overall good. The book has no inscriptions and the binding is excellent. The book is protected with a Mylar sleeve with the title printed in white lettering on the mid-face.
Afrika vir die Afrikaner, het Paul Kruger uitgeroep. Hiermee het hierdie aartsvyand van alle imperialisme nie ‘n staatkundige veroweringstog in gedagte gehad nie.
Afrika vir die Afrikaner : die patroon van Afrika sal deur die Afrikaner op beslissende manier gefatsoeneer word. Die Afrikaner : die eerste en enigste selfstandige, Christelike Wes-Europese volk wat op die vasteland van Afrika ontstaan het. In Afrika : wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onder-werp dit; dra die lig en gees van die Christendom Afrika binne, van die suide na die noorde. Nie in eie krag nie : meteens was die berg vol perde en waens van vuur rondom; ‘n Leër van God; Mahaniim. Hy sluit ‘n volksverbond met God : Danskraal-Bloedrivier en Wonderfontein-Paardekraal. Hy skep en smee ‘n taal van Afrika : Afrikaans.
Hy tem Afrika : die land van vlaktes en berge, van droogtes en oorstromings, van woestyne en valleie, van siektes en traagheid, van rykdom en armoede. Hy skep vaste en ordelike verhoudings tussen die volke van Afrika met wie hy te doen kry en help hulle om die eie hoogste ontwikkeling langs eie weg te verwesenlik. Hy put ryklik uit sy Europese erfenis. Die Afrikaner in Afrika : Die Christelike Westerling verself-standig in die Land van Goeie Hoop. Hieroor gaan dit in hierdie boek.