Die buiteposte: VOC-buiteposte onder Kaapse bestuur 1652-1795 by Dan Sleigh
Die buiteposte: VOC-buiteposte onder Kaapse bestuur 1652-1795 by Dan Sleigh(Afrikaans text)
Hardcover, ISBN 9781869190859
Publisher: Protea Boekhuis, 2004
Used - Very Good+. This book is in very good condition. The cover have some very limited signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover. Money back guarantee if you are not satisfied.
'n Verversingstasie is in 1652 in Tafelbaai aangele om skepe te bedien op die roete tussen Europa en Oos-Indie. Die diens is deur 'n netwerk van bemande buiteposte aan die Kaapse kus en op die nabygelee eilande moontlik gemaak. Die Buiteposte is die resultaat van 30 jaar van navorsing in Suid-Afrika en in Europa, waar die VOC sy ontstaan gehad het. Dr. Sleigh is een van slegs 'n klein aantal geskiedkundiges wat die sewentiende-eeuse skrif van die VOC-dokumente met gemak lees. Hy is lid van verskeie plaaslike en internasionale geskiedenisverenigings en bewaringsorganisasies en word landswyd erken as adviseur rakende sake wat op die VOC betrekking het.