Die Bosveld en sy Mense by Piet Meiring

  • R250.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die Bosveld en sy Mense by Piet Meiring (Afrikaans)

Perskor - Uitgewery, eerste uitgawe, eerste druk 1980, A4, 165bl, hardeblad met omslag.

Condition: Very Good+. This book is in very good condition. The DJ has some limited signs of edge wear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.

As Bosveldliefhebber het Piet Meiring nou op sy kenmerkende wyse hierdie boek oor die Boesveld en sy mense van toeka se dae tot vandag geskryf.
Die gedagte is dat die stories oor die ou dae en die ou mense nie verlore mag gaan nie sodat vandag se Bosveldgangers sal besef wie dit almal was wat hierdie paradys vir hulle oopgestel het.

"Soos 'n outydse klapmuts hang daar 'n omgekeerde halfmaan om die "ore" van ons mooi land. Dit oordek die vrugbaarste landbougrond van die Republiek en sy rykste bodem. Dis waar die land se grootste verskeidenheid bome, bosse en wild voorkom. Die gebied van berge, klowe, vlaktes en riviere en van asemrowende natuurskoon. Dis waar die vroee Afrikaner sy grootste uitdagings getrotseer het - waar hy die wildernis met sy peste en plae getem het. Dit is die Transvaalse Bosveld." - Die skrywer.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X