Die Afrikaners: 'n Biografie (Afrikaans Edition) by Giliomee, Hermann

  • R250.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die Afrikaners: 'n Biografie (Afrikaans Edition) by Giliomee, Hermann

Softcover, ISBN 9780624041818
Publisher: Tafelberg, 2013

Used - Very Good. This book is in very good condition. The wraps have some signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. Money back guarantee if you are not satisfied.

Lesers se reaksie op die verskyning van THE AFRIKANERS in 2003 was so oorweldigend dat die boek binne twee maande ‘n blitsverkoper geword het. Dadelik was daar talle versoeke om ‘n Afrikaanse weergawe. Met DIE AFRIKANERS ‘N BIOGRAFIE gee Hemann Giliomee hieraan gehoor.

Die storie van die Afrikaners se stryd om te oorleef- met heftige meningsverskille oor wat oorlewing behels – word vertel teen die agtergrond van hul gebrek aan veiligheid deur hul hele  geskiedenis, omdat hulle altyd so bitter min was. Die verhaal is soms heroies, soms tragies, altyd boeiend- vol drama, ironie en paradokse.

In DIE AFRIKANERS – ‘N BIOGRAFIE verweef die skrywer die jongste internasionale insigte met n leeftyd se navorsing, onder meer gesprekke met leiersfigure. Hy bied lesers ‘n vars, leesbare geskiedenis wat strek van die kolonisasie van die Kaap tot die een-en-twintigste eeu.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X