Die Afrikaanse Letterkunde In Beeld / Saamgestel Deur A.P. Grové En P.J. Nienaber
Die Afrikaanse Letterkunde In Beeld / Saamgestel Deur A.P. Grové En P.J. Nienaber
Hardcover, ISBN 9780627001802
Publisher: Tafelberg- Uitgewers, 1973 First Edition
Used - Very Good. Afrikaans. 132 pages (complete).Protected with a Cellophane cover.
Die boek is propvol fotos van verskeie skrywers in Suid-Afrika oor ‘n tydperk van die twintigerjare tot die jare sestig…
Inhoud:
Die Nederlandse letterkunde in SA, Die oudste geskrifte in Afrikaans, Die Genootskap van Regte Afrikaners, Die Afrikaanse Beweging na 1900, Die Viermanskap en daarna, Die jare twintig, Die jare dertig, Die jare veertig
Die jare vyftig, Die jare sestig.