D J Opperman Komas uit 'n Bamboesstok (Genommer & Geteken)

  • R780.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Highly Collectible : 250 Copies numbered and signed by DJ Opperman. This is Copy number 213.

D J Opperman Komas uit 'n Bamboesstok (Genommer & Geteken)

Published: Human & Rousseau, 1979

Edition: First

Verbatim Summary from Title page: "Komas uit 'n Bamboesstok, synde die mirakelagtige terugkeer na lewensversaking van ene Marco Polo. Bevattende reisbeskrywings en aantekeninge oor die natuurlike geografie rakende die ooreenkoms van die aardkloot met die sfere mineralies, vegetaties en dieraties, amoreus, apokrief, biographies, boertig, medisinaal, retories en volgens die beurs."

 

Van die eerste oplaag is 250 eksemplare gedruk op handgeskepte papier van T H Saunders en gebind in Scholco-Halflinnen KGZ. Al 250 eksemplare is genommer en deur die digter geteken. Hierdie eksemplaar is nommer 213.

  • Binding Condition: Very good
  • Dustjacket: Very good
  • Overall Condition: Very good

We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X