Braaitreffers -Keurresepte vir Kuierkos by Hannetjie Joubert (Afrikaans text)

  • R130.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Braaitreffers -Keurresepte vir Kuierkos by Hannetjie Joubert (Afrikaans text)

Hardcover, ISBN 9780798127936
Publisher: Human & Rousseau, 1991

Condition: Very good. The pictorial laminated boards has very slight wear and the book pages are clean, clear and intact and the spine remains undamaged. Money back guarantee if you are not satisfied.

Rooster is een van die oudste gaarmaaktegnieke. Vroeer het die mens geen ander manier geken om vleis gaar te maak nie; vandag is vleisbraai sinoniem met kuier, ontspan, rugby en vriende. Vleisbraai het sy regmatige plek in ons kultuur ingeneem. Braaitreffers bevat heerlike braairesepte; van voorgeregte en bykosse tot by ketelbraai en nageregte. Of jy nou vis, biefstuk, skaapvleis, vark of hoender verkies, die boek het iets vir jou.

Smullekker resepte vir ervare sowel as beginners. Kwaliteit eerder as kwantiteit is Hannetjie se leuse.

Hierdie is n MOET vir enigeen wat ernstig is oor braai!


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X