Boerespioen-Fritz Joubert Duquesne – Geen Vergifnis vir Kitchener deur Hans Strydom.
Boerespioen-Fritz Joubert Duquesne – Geen Vergifnis vir Kitchener deur Hans Strydom.(Afrikaans text)
Softcover Bienedell Publishers 2003
Condition: As new. A5 format.
Tydens die Tweede Vryheidsoorlog is hy gevang. Hy ontsnap egter en keer na Suid-Afrika terug as ʼn offisier in die Britse leer. Toe hy die verwoesting aanskou wat die Britte in die Republieke aangerig het, het Duquesne ʼn patologiese haat teenoor die Britse bevelhebber, lord Kitchener ontwikkel, en besluit om hom om die lewe te bring, waarin hy uiteindelik ook in geslaag het, volgens skrywers, in 1916 gedurende die Eerste Wêreldoorlog. Gedurende die Wêreldoorloë het hy vir Duitsland in Amerika gespioeneer. ʼn Amerikaanse spioenasie-deskundige het Duquesne se aktiwiteite tydens die Tweede Wêreldoorlog opgesom as “The old Boer was simply the best.”