Beroemde Suid-Afrikaanse krygsmanne (Afrikaans, Hardcover) Leopold Scholtz
Beroemde Suid-Afrikaanse krygsmanne (Afrikaans, Hardcover) Leopold Scholtz
Hardcover, ISBN 9780947006068
Publisher: Rubicon-Pers, Kaapstad, 1984
Used - Very Good. DJ has slight edge wear. Protected with a Cellophane Cover.
'n Boeiende beeld van krygsverrigtinge binne en buite Suid-Afrikaanse grense in die loop van byna 500 jaar. Hier is besielende verhale van moed en heldedom – maar ook verhale van broedertwis en verraad, met figure en gebeure so uiteenlopend soos die Boereoorlog en generaal Christiaan de Wet; Dan Pienaar in die westelike Sahara; Bob Rogers en kolonel Koos van Heerden en Taakmag Zulu.