Afrikaanse Kultuuralmanak by M.J. et al Swart
Afrikaanse Kultuuralmanak by M.J. et al Swart (Afrikaans)
Hardcover
Publisher: Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge, Johannesburg, 1980
Condition: Very Good. 220 x 280mm. 391pp. illustrated.
Condition: Very Good. The original Brown faux leather boards (with gilt lettering on the face and spine) without a DJ are slightly shelf rubbed and edge worn/bumped. This book was read and enjoyed but is still overall good. The book has no inscriptions and the binding is excellent.
Johannesburg: Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge F.A.K., 1980
VOORWOORD: Met hierdie publikasie, wat die laaste bydrae in die FAK se reeks halfeeufeesbedrywighede is, wil ons graag die persoonlikhede en gebeurtenisse wat 'n invloed uitgeoefen het op die Afrikanervolk se ontwikkelingspad in herinnering roep en sodoende ook hulde bring aan die baanbrekers wat 'n positiewe bydrae gelewer het op hierdie pad. Die ontstaan en ontwikkeling van die Afrikanervolk en die vordering wat daar op die verskillende terreine van die volkslewe gemaak is, is skouspelagtig, en die verhale rondom die gebeurtenisse en die persoonlikhede uit ons geskiedenis is hoogs lesenswaardig. Deurdat hierdie gegewens in die vorm van 'n dagkalender georden is, kan die leser die belangrikste feite van wat op 'n besondere dag baasgevind het, en wat vir die Afrikanervolk van belang is, vasstel.
Die boek sal van groot waarde oes vir die student, onderwyser, dosent, koerantskrywer, kultuurleier en politikus, wat 'n nuttige laanwerk oor die Afrikanerkultuurgeskiedenis wil raadpleeg.
Die redaksielede, meer as honderd medewerkers en die personeel van die FAK word hartlik dank vir voortreflike diens gelewer. In besonder word prof. M.J. Swart, ondervoorsitter van die AK en voorsitter van die redaksiekomitee, bedank vir sy inisiatief, inspirerende leiding en die groot tal bydraes waarvoor hy self verantwoordelikheid moes aanvaar. Ons vertrou dat al hierdie mense se arbeid nie tevergeefs was nie en dat die publikasie by duisende sprei en benut gaan word. 391 bladsye, vele swart-en-wit fotos.