Volk Van Fabels. Die Verhaal Van 'n Soektog Na 'n Verlore Stam In Die Okavangomoeras Van Botswana By Cowley, Clive
Volk Van Fabels. Die Verhaal Van 'n Soektog Na 'n Verlore Stam In Die Okavangomoeras Van Botswana By Cowley, Clive (Afrikaans text)
Hardcover
Publisher: Buren-Uitgewers (EDMS), 1969 First Edition
Condition: Good. The original boards with a DJ is slightly shelf rubbed and edge worn. This book was read and enjoyed but is still overall good. Tanning/Browning of pages and previous owner name on first page. The book has no inscriptions and the binding is excellent. The book is protected with a Cellophane cover.
'Hierdie boek is die verhaal van 'n ekspedisie wat na 'n verlore stam Rivier-Boesmans gaan soek het. Volgens oorlewering was hulle oorblyfsels van 'n primitiewe ras wat in die hartjie van die Okavangomoeras in Botswana gelewe het. Hierdie ontsaglike moerasgebied word selde besoek, behalwe van tyd tot tyd deur jagters en ontdekkingsreisigers. Dit is 'n gevaarlike gebied wat wemel van krokodille, seekoeie, tsetsevlieë en malariamuskiete. 'n Span van die Witwatersrandse Universiteit het na die moeras gegaan om die geheim van die "volk van fabels" op te los. Hierdie soektog het hulle met geharde krokodiljagters as gidse en beskermers onderneem. Uiteindelik het hulle ná talle wedervaringe en avonture hul "prooi" gevind - die oorblyfsels van 'n verlore stam. Die ekspedisie het met dié groepie mense saamgelewe en hul bevindinge na die beskawing teruggebring.'