Versamelde Werke by Jonker, Ingrid
Versamelde Werke by Jonker, Ingrid (Afrikaans)
Hardcover
ISBN 9780798133524 / 079813352X
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd , 1994 Derde Hersiene Uiutgawe.
Condition: Like new. This book is in an excellent condition. The cover have some very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.
Ingrid Jonker het haar in die nag van 18 op 19 Julie 1965 verdrink in die see by Drieankerbaai, Kaapstad. Sy was een en dertig. Ten tyde van haar dood het net twee digbundels van haar verskyn: ‘n jeugwerk, Ontvlugting (1956), en die veel geprese en bekroonde Rook en Oker na vele vertragings in 1963. Na haar dood is ‘n derde bundel, Kantelson, uitgegee.
Hierdie is die derde hersiene en meer volledige uitgawe van haar Versamelde Werke in hardeband.