Veldslag : Twee Novelles by Karel Schoeman

  • R140.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Veldslag : Twee Novelles by Karel Schoeman (Afrikaans text)

Hardcover
Publisher: Human & Rousseau, 1971

Used - Very Good. This book is in very good condition. The DJ has some limited signs of wear and tear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. Previous owner name neatly inscribed on first page. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.

Die eerste novelle, 'Veldslag', het ontstaan toe Karel Schoeman nog universiteitstudent was; die tweede, 'In ballingskap', enkele jare later. Albei staan in verband met die Tweede Vryheidsoorlog.

In 'Veldslag' word verhaal van die mense (hoofsaaklik die vroue) op 'n Vrystaatse dorp tydens die oorlog: die skrywer slaag op merkwaardige wyse daarin om die tekstuur van die lewe in daardie dae weer te gee met sy sobere en sekure taalgebruik. 'In ballingskap' speel in Nederland af onmiddellik ná die oorlog, en handel oor Afrikaners wat nie kans gesien het om onder die Britse vlag in hul land te bly nie, maar na Nederland vertrek het. Ook hier toon Schoeman hom 'n uitstekende hanteerder van die taal om 'n sekere atmosfeer uit te beeld. 


We Also Recommend