Steenkamp. W. SUID-AFRIKA SE GRENSOORLOG 1966 – 1989

  • R250.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


SUID-AFRIKA SE GRENSOORLOG 1966 – 1989 - Steenkamp. W.

Hardcover ISBN 9780624076896.

1990 Ashanti  Publishers. (Afrikaans Edition)

Beautiful Hardcover issued without a Dustjacket in very good condition and only slight wear to the boards and pages. Beautiful and neat gift inscription on first page

 Of all the books about South Africa’s 21 year ‘border war’ fought on both sides of Angola’s frontier with present day Namibia, SUID-AFRIKA SE GRENSOORLOG 1966 – 1989 has always been rated as among the best. A significant, full color volume.

 Deel Een - Hoe dit begin - en geeindig het (bladsy 7 tot 185)

Deel Twee - Die oorlog van naby (bladsy 190 tot 255)

Kleur en wit en swart fotos op amper elke bladsy

Willem Steenkamp se werk oor die grensoorlog is ’n knap, breë oorsig wat in toeganklike taal met hope foto’s vertel word.

Die Suid Afrikaanse grensoorlog, ook algemeen die Angola bosoorlog genoem, was 'n konflik wat vanaf 1966 tot 1989 grotendeels in Suidwes Afrika (nou Namibië) en Angola plaasgevind het. Die strydende magte was Suid Afrika en sy geallieerde magte (hoofsaaklik Unita) aan die een kant, en die Angolese regering, Swapo en hulle bondgenote (hoofsaaklik Kuba) aan die ander kant.

Die oorlog was verder nou verweef met die Angolese burgeroorlog. Die oorlog in Suidwes Afrika is in 1989 beëindig, en in 1990 het die Suid Afrikaanse regering begin om met die ANC en ander bevrydingsorganisasies te onderhandel om 'n politieke skikking vir Suid Afrika te bereik. Operasies is dus afgeskaal, en die SAW, wat gedurende die 1980's geweldig gegroei het, is ook afgeskaal. 

 

Sedert Willem Steenkamp se topverkoper Suid Afrika se grensoorlog in 1989 gepubliseer is, het die geweerlope afgekoel en die stof en die rook van die slagveld gaan le.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X