Skone Kunste in Suid-Afrika, Deel 1 by P J Nienaber

  • R750.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Highly Collectible: This book was dedicated dated and signed by the Dutch/South African artist  Harco Wenning to Daniël Hendrik Celliers du Plessis (12 March 1898 – 13 July 1981) who was the Head of the South African Railways and co-founder of The Afrikaner Broederbond.

Skone Kunste in Suid-Afrika, Deel 1 by P J Nienaber

Hardcover
Publisher: Afrikaanse Pers Boekhandel, Johannesburg, 1951 First Edition
Used - Very Good Book. 235 pages (complete). In Afrikaans throughout. The boards and DJ are much worn, scuffed and sunned with paperloss but the books pages are clean, clear and magnificently preserved. Protected with a Cellophane cover.

Suid-Afrika het al baie op kunsgebied gepresteer, maar ons weet dit nie, omdat daar nie n boek bestaan waarin ons kunsgeskiedenis volledig beskryf word nie. Maar die boek is nou hier!

Die boek wat ons Argitektuur beskryf,(bv. G Moerdyk: Geskiedenis van Boukuns in Suid-Afrika;) ons Beeldhoukuns (bv G Dekker oor Anton van Wouw en Fanie Eloff) ; ons Musiek (bv Jan Bouws; Drie Eeue Musieklewe in Suid-Afrika) ; ons Skilderkuns. ( Veertien van ons belangrikste skilders se lewe en werk word deur kenners beskryf, bv. Thomas Baines, Wenning, Volschenk, Hugo Naude, Frans Oerder, Pierneef, Irma Stern, Cecil Higgs, Coetzer en Nerine Desmond ens. Van elke skilder se werk is daar ongeveer ses afdrukke.)

Dis n pragboek; mooi uitgegee, en n ideale besitting vir elke kunsliefhebber. (from the cover)

Prof. dr. Petrus Johannes Nienaber (distrik Fauresmith, Oranje-Vrystaat, 1 Oktober 1910 – Bloemfontein, 24 Mei 1995) was 'n Afrikaanse skrywer en een van Suid-Afrika se voorste letterkundiges.


We Also Recommend