Sanger Van Die Suikerbosrand: Die Lewensverhaal Van Wyle Dr. A.G. Visser / P.H. Langenhoven, P.H.

  • R320.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Skaars.

Sanger Van Die Suikerbosrand: Die Lewensverhaal Van Wyle Dr. A.G. Visser / P.H. Langenhoven, P.H. (Afrikaans)

Voortrekkerpers

1950

Condition: Very Good. This book is in very good condition. The DJ has some wear and tear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. The book is protected with a Cellophane cover.

Op die plaas  Zaaifontein, in die Fraserburg distrik, gebore. Hy het op Daljosafat skoolgegaan, o.a. saam met twee ander bekende digters van sy era, Totius en D.F. Malherbe.

Aanvanklik kwalifiseer hy as ‘n onderwyser, maar besluit daarna dat hy eerder ‘n dokter wil word. Van 1901 tot 1906 studeer hy in Edinburgh, Skotland, en praktiseer  daarna in Carnarvon (1907–1909), Steytlerville (1909–1916) en Heidelberg (1916–1929). In Heidelberg raak hy bevriend met die digter Eugene Marais.

Hy was twee keer getroud: in 1913 met Lettie Conradie, wat in 1920 oorlede is, en weer in 1927 met Marie de Villiers. Hy is oorlede op 10 Junie 1929. Vanaf 1916 tot 1929 (met sy dood) woon die gesin in Heidelberg. Dit is in hierdie huis dat hy die meeste van sy gedigte skryf.

Visser se eerste gedigte was reeds toe hy agttien was in Ons Kleintji gepubliseer.
Hy het twee keer die gesogte Hertzogprys vir Letterkunde gewen.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X