Samoe(r)sa Reis - C Johan Bakkes

  • R95.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Samoe(r)sa Reis - C Johan Bakkes 

Toestand: Baie goed +
Formaat: Sagteband
Bladsye: 153
Uitgegee: 2010 Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798152402

 

Die wêreld is te groot vir een leeftyd. Tyd en lewe het my geleer dat hoe jy ook al probeer, die donner weet, jy kan nie regtig alles wat jy wil doen, inpas nie. Maar dit beteken nie jy kan nie probeer nie!

Johan Bakkes kies altyd maar die smalle wee, daar waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indië, al 6 200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sa reis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie. Benewens die heerlik avontuurlustige vertellings is daar ander stories wat veel nader aan die huis afspeel, en hy gee veral aandag aan die Boksombende wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X