Robey Leibbrandt vertel alles in 'Geen genade' (Afrikaans Edition) by Leibbrandt, Sidney Robey

  • R330.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Scarce

Robey Leibbrandt vertel alles in 'Geen genade' (Afrikaans Edition) by Leibbrandt, Sidney Robey

Softcover ISBN 9780958377423
Publisher: Bienedell Uitgewers, 1993

Used - Good. This book is in good condition. The wraps have some wear on the spine and corners. The pages are clean and intact with a slight curl on the corners and the spine remains undamaged. This book was read and enjoyed but is still overall good. Tanning/Browning of pages and previous owner name on first page. 

Die skrywer se voorwoord: Om 'n levenswaardige boek te skrywe, is beslis 'n kuns. Ongelukkig is ek geen kunstenaar nie en is Geen Genade bloot 'n aaneenskakeling van onverbloemde faire soos ek dit gesien en belewe het. Ek is ontsaglik veel dank verskuldig aan die redaksie van Die Brandwag vir dic ridderlike wyse waarop hulle my behandel het ná my vrylating uit die Scatrale Gevangenis. Vir die reeks artikels wat in 1948 oor my oorlogs avonture in hierdie puik Afrikaanse tydskrif verskyn het, is ek besonder goed beloon. Hoe oneindig veel hierdie geldelike bydrae vir my beteken het, kan alleen diegene besef wat net soos ek brandarm uit die tronk gekom het. Ongelukkig is hierdie boek in die eerste persoon geskrywe, nie om die eie ek te bewierook nie, maar om dit 'n persoonlike en outentieke kleur te gee. Ooreenkomstig my politieke geloofsbelydenis bestaan die eie ek glad nie en word dit vervang deur die gemeenskaplike ons. Dit is trouens ook onder die ewiggeldende leuse: Ek is niks, my volk is alles, dat ek gestry en gely het en bereid was om te sterwe. Slegs 'n minderwaardige misgewas sal my beskuldig dat hierdie boek n poging is om my self aan die wêreld op te vysel. Dit is tog immers nie nodig nie, want dade en nie woorde nie, getuig wie en wat ek is. Hierdie boek durf onder geen omstandighede vertolk te word as 'n propa gandastuk vir die Nasionaal- sosialistiese idee en wêreldbeskouing nie. In hierdie stormagtige tye is daar geen plek of tyd vir 'n nuwe ideologiese stryd nie. Daar is ook geen plek of tyd vir verdere verdeeldheid, twis en tweedrag nie. Dit is nou die tyd om mekaar die hand te reik en die toekoms vierkantig in die oë te kyk. Dit is nou die tyd om saam te staan, saam te veg en, indien nodig, saam te sterwe tot lof en eer van ons gemeenskaplike vaderland . ons geliefde Suid-Afrika!

211 bladsye - Enkele spreuke, slagkrete en formules gebore in die tronkselle in Pretoria 


We Also Recommend