Ratels aan die Lomba: Die storie van Charlie-eskadron (Afrikaans Edition) by Leopold Scholtz

  • R220.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Ratels aan die Lomba: Die storie van Charlie-eskadron (Afrikaans Edition) by Leopold Scholtz

 Softcover: Jonathan Ball Publishers

July 2017

Used - Very Good +. This book is in very good condition. The wraps have some slight/limited signs of wear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. 

Op 3 Oktober 1987 het Charlie-eskadron - die ystervuis van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep - op die Lombarivier in die suide van Angola teen 'n veel groter Angolese mag met beter wapentuig as hulle te staan gekom.
Tenks is veronderstel teen tenks aangewend moes word. Tog moes die jong dienspligtiges die Angolese tenks van 47 Brigade in Ratels met minder kragtige kanonne en dun pantser aanvat. Boonop was die terrein so dig bebos dat hulle net enkele meter ver kon sien en moeilik kon beweeg.
Leopold Scholtz se beskrywing van hierdie Dawid teen Goliat-geveg tydens Operasie Moduler neem die leser na die hart van die aksie. Danksy onderhoude met veterane en dagboekinskrywings dra hierdie intense hervertelling die volle drama van die geveg en ander ervarings aan die front oor.
Dit is 'n diep menslike verhaal oor hoe individue reageer in die aangesig van die dood en ook hoe die oorlog hulle nooit uit sy kloue gelaat het nie...



We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X