Pretoria En Die Anglo-Boereoorlog: 'n Gids Tot Geboue, Terreine, Grafte En Monumente/Pretoria and the Anglo-Boer War / A Guide of Buildings, Terrains, ... and Monuments (Afrikaans and English Edition) by P.J. Greyling

  • R180.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Compiler Autograph and dedication.

Pretoria En Die Anglo-Boereoorlog: 'n Gids Tot Geboue, Terreine, Grafte En Monumente/Pretoria and the Anglo-Boer War / A Guide of Buildings, Terrains, ... and Monuments (Afrikaans and English Edition) by P.J. Greyling

Softcover, ISBN 9781919825014
Publisher: Protea Boekhuis, 2000
Used - Like New. Paperback. 128 pages. 

Hierdie gids bied die besoeker of belangstellende die geleentheid om al die plekke in Pretoria en omgewing wat op die een of ander wyse 'n verbintenis met die Anglo-Boereoorlog gehad het, te besoek. 'n Kort agtergrondskets word oor elke plek en die betrokke historiese figure gegee. Plekke wat naby mekaar le, is in afdelings saamgegroepeer. Tesame met die kaarte en kleurfoto's behoort dit maklik te wees om enige besondere plek te vind.


We Also Recommend