(1770s-1790s): Trekboers into the Eastern Cape
Op die Oosgrens 1806 - 1814 - P.L. Zietsman (Afrikaans)
Sold
Was R130
This copy has been sold. Ask if you'd like to hear when another comes in.
About this copy
Op die Oosgrens 1806 - 1814 - P.L. Zietsman (Afrikaans)
Bienedell Publishers
Sagteband soos nuut
Die boek het in 2002 vir die eerste keer in Afrikaans verskyn.
Op die Oosgrens 1806-1814, 114 bls., 1 kaart, deur PL Zietzman Aanvanklik in 1940 gepubliseer.
In die voorwoord skryf Zietsman dat baie weinig oor hierdie tydperk in ons geskiedenis te boek gestel is, dus het hy veral van argivale bronne gebruik gemaak. Die boek behandel onder meer die voortdurende strooptogte oor die Oosgrens en die rol van die Engelse, die Boere, die swartes, Hottentotte en Boesmans. Alhoewel die boek op feite berus lees dit soos ‘n spanningsverhaal.
More from this category
See all →
(1770s-1790s): Trekboers into the Eastern Cape
-

Argief-Jaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis 1951 - Veertiende Jaargang - Deel 1 (Archives Year Book for South African History)
-

Land of Our Forefathers: Jan Paerl: A Khoikhoi Prophet in Cape Colonial Society, 1761–1851 – Russi Viljoen
-

The Farmerfield Mission - A Christian Community in South Africa, 1838 - 2008 - Fiona Vernal




