Oorlogs-dagboek van 'n Transvaalse burger te velde, 1900-1901 (Afrikaans Edition) by Rothmann, Frederik Lindenberg

  • R360.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Oorlogs-dagboek van 'n Transvaalse burger te velde, 1900-1901 (Afrikaans Edition) by Rothmann, Frederik Lindenberg

met Inleiding en Aantekeninge deur M.E.R

Hardcover, ISBN 9780624008606
Publisher: Tafelberg-uitgewers, 1976 Second Edition after the 1947 First Edition.

Used - Very Good. This book is in very good condition. The DJ has some signs of age related wear and tear on the sides and spine as well as some paper loss on top face but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. Gift inscription on first page. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover. Money back guarantee if you are not satisfied.

Die ontwikkeling van n Afrikaner, geskiedkundige oorsig, dagboek van Frederik Lindenberg Rothmann Mei 1900-Desember 1901. Anglo-Boereoorlog, Anglo-Boer War.

Oorlogsdagboek op sigself gee 'n beeld van oorlogservaring soos dit in geen geskiedenisboek presies so voorkom nie.

Die onmiddelike van die beskrywing, die verskrikelike feitelikheidvan elke gebeurtenis wat aangeteken worden die striemende eerlikheid van die burger se persoonlike uitspraakhet 'n onontkoombare trefkrag.

Vir die jonger geslag sal sal die begrip oorlogdeur die persoonlike verslag van een man 'n dimensie kry wat wat dit nie vroeer gehad het nie.

Dit is presies wat M.E.R met die Oorlogs-dagboek doen: sy gebruik dit om 'n oordeel te vorm oor haar eie tyd en die lotgevalle van haar Volk.


We Also Recommend