Ons Broedervolk - Ds.G.A. Zijderveld (Dutch)
Baie besonderse boek!!! 'n Boek opgedra en besit deur Dr. Jacobus Fouche, President van Suid-Afrika deur die skrywer Ds Zijderveld- (Sien aangehegte foto van hierdie uitsondere huldeblyk)
Ons Broedervolk - Ds. G.A. Zijderveld (Dutch)
Hardcover, ISBN None
Publisher: N.V. Uigeverij ' De Banier" -Utrecht -, 1968
Condition: Very Good+. This book is in an excellent condition. The DJ has only some very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.
"Hierdie besonderse boek bespreek o.a Suid Afrika se heelwat egte en kosbare bande wat hom aan Nederland verbind.
Die Godsdiens van die Afrikanervolk is die voortsetting van die Calvinistiese erfenis, soos deur Geus en Hugenoot hierheen gedra is.
Ds. Ziderveld is een uit die groot skare van vriende van Suid Afrika wat deur die drang tot objektiewe waarheid oor ons land, tot optrede gedring is....."
This book is dedicated to the memory of the late Dr. HF Verwoerd. An ode to our brother nation 'South Africa'