Na Die Geliefde Land (Afrikaans Edition) by Schoeman, Karel
Na Die Geliefde Land (Afrikaans Edition) by Schoeman, Karel
Softcover, ISBN 9780798102346
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd, 1972 First Edition.
Used - Very Good. DJ Very Good and protected with a Cellophane cover.
Wanneer ‘n jong man wat Suid-Afrika as kind verlaat het, terugkeer om die plaas te besoek wat hy van sy moeder geërf het, is sy besoek terselfdertyd ook ‘n poging om ‘n wêreld wat hy slegs vaag kan onthou terug te vind en om iets agter te kom wat hom sal help om veral sy moeder beter te begryp. Hy word egter gekonfronteer met ‘n werklikheid wat onherkenbaar verander het en nouliks nog verband toon met die verlede wat in sy herinnering voortleef: die geliefde land het vir hom onherroeplik vreemd geword.
In Na die geliefde land beskryf Karel Schoeman weer die plaaslewe wat hy in ‘n Lug vol helder wolke met soveel kennis en begrip uitgebeeld het, maar vanuit ‘n verrassend nuwe gesigspunt.