Meesterverhale van Eugene N. Marais uitgesoek deur Merwe Scholtz
About this copy
Meesterverhale van Eugene N. Marais uitgesoek deur Merwe Scholtz (Afrikaans)
Hardcover, ISBN 9780798131926
Publisher: Human & Rousseau, 1994 First Edition.
Condition: Very Good+. This book is in an excellent condition. The DJ has some very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.
Die enigmatiese digter, verteller en wetenskaplike Eugène N. Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtige figure in die Afrikaanse letterkunde. Vir elke leser wat sy pragtige gedig “Winternag” of die weergalose Dwaalstories ken, is hy die skrywer van werke wat jou lank bybly. In hierdie heruitgawe verskyn die skrywer se beste en mees onderhoudende kortverhale, soos uitgesoek deur Merwe Scholtz. Soos Marais se lewe self, wentel die meeste van hierdie verhale om raaisels. Baie van hulle is trouens speurverhale. Hierdie boek is die perfekte geskenk vir lesers van alle ouderdomme.
Eugène Marais
-

Die Groot Verlange-Die verhaal van Eugene Marais by Leon Rousseau(Afrikaans)
-

Donker Stroom. Eugene Marais en die Anglo-Boereoorlog by Carel van der Merwe
-

Donker Stroom. Eugene Marais en die Anglo-Boereoorlog by Carel van der Merwe
-

Margriet van Laastelust en Die Wegraak van Sannie deur Eugene N Marais
-

Meesterverhale van Eugene N. Marais - Uitgesoek deur Merwe Scholtz (Afrikaans)
-

The Dark Stream: The Story Of Eugène N Marais by Leon Rousseau
-

The Soul of the Ape by Eugene Marais
Literary Genres
-

Fiela se kind (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-
Signed

HELP! MY DORP HOU 'n KUNSTEFEES! by Koos Kombuis
Koos Kombuis, 2021
-

Suid-Afrikaanse Sketse in Swart en Wit by Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van)
Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van), 1940
-

Afskeid van Europa by Karel Schoeman
Karel Schoeman, 2017
-

Vryburger Tas by Dan Sleigh
Dan Sleigh, 1983
-

The Screwtape Letters by C. S. Lewis
C. S. Lewis, 2002
-

A Year with C. S. Lewis by C. S. Lewis
C. S. Lewis, 2004
-

Griet kom weer by Marita van der Vyver
Marita van der Vyver, 2003















