Kwart voor n Bloedbad by De Wet Potgieter
Kwart voor n Bloedbad by De Wet Potgieter (Afrikaans text)
Softcover, ISBN 978-0-7993-5194-1
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk, 2012
Used - Very Good. This book is in very good condition. The wraps have some slight/limited signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. Money back guarantee if you are not satisfied.
"Is this the beginning of bloodshed, or the end?"
So het die Pretoria News berig oor die dramatiese gebeure op Vrydag 11 Maart 1994, toe chaos in Mmabatho losgebars het wat skokgolwe deur die wêreld gestuur het.
De Wet Potgieter vertel in hierdie openbarende boek van talle onderhoude met die destydse leiers van die Boere Krisis Aksie (BKA) en die Afrikaner Vryheidsfront (AVF), wat aan die voorpunt van regse verset teen De Klerk se hervormingsplanne was. Hierdie organisasies is oortuig dat hulle die geleentheid tot ordelike burgerlike verset ontneem is en dat die Nasionale Party die AWB gebruik het om die regse vleuel van die Afrikanervolk so negatief moontlik te laat lyk.
De Wet Pogieter onthul in hierdie boek die verhaal agter die verhaal en gee antwoorde op vrae wat tot nou toe onbeantwoord was. Hierdie is 'n boek wat niemand met 'n belangstelling in die onlangse Suid-Afrikaanse geskiedenis koud sal laat nie.