Kringe in 'n bos (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene

  • R120.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Kringe in 'n bos (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene

Softcover, ISBN 9780624043317
Publisher: Tafelberg, 2006

Very Good+.

Saul Barnard is ‘n houtkapper met ‘n rustelose siel – hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar ‘n legendariese olifantbul – Oupoot – wat losbreek van sy trop … Oupoot en Saul het ‘n vreemde band tussen hulle .

In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ‘n Man en sy dier-broer – saamgegooi in ‘n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word.

Saul volg Oupoot se spoor, al nader aan die waarheid wat sy lewe vir altyd sal verander.


We Also Recommend