Kommando Van Perde en Manne by Deneys Reitz
About this copy
Kommando Van Perde en Manne by Deneys Reitz(Afrikaans text)
Softcover, ISBN 978-0-9922015-0-0
Cederberg Publishers, 2013
Used - Very Good. This book is in very good condition. The wraps have some slight/limited signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.
Hierdie is die Afrikaanse weergawe van Deneys Reitz se joernaal, wat sy haas ongelooflike wedervaringe in die Tweede Vryheidsoorlog beskryf, asook – in hierdie uitgawe – die swaarkry tydens sy ballingskap in Madagaskar, en sy moeilike terugkoms na Suid-Afrika.
Die eerste publikasie van Commando, deur Faber & Faber in 1929, was sedertdien ’n blitsverkoper in vele uitgawes en ander tale. Dit word wyd gerespekteer as ’n klassieke weergawe van die oorlog. Meer kopieë as van alle ander boeke oor die Anglo-Boereoorlog saam is reeds van dié boek verkoop, in die woorde van vryskutresensent Ferdi Greyling: “eenvoudig omdat dit ’n briljante boek is”.
Greyling sê van hierdie vertaling in moderne Afrikaans deur Hendrik Jansen: “Die vertaling lees gemaklik en hoewel ek soms gewonder het of die vertelstyl nie dalk hier en daar ietwat te ver gevoer is nie, besef ek ook dat ‘vertel’ die kern van Reitz se styl is. Die vertaling werk dus.”
Greyling sê ook: “Reitz se skerp waarneming het hom in staat gestel om mense soos Paul Kruger, Piet Joubert, Koos de la Rey, Louis Botha, Jan Smuts, Christian de Wet, Siener van Rensburg en selfs Winston Churchill in ’n paragraaf of wat as lewende persoonlikhede weer te gee. Dis ’n kuns om die regte manerismes en stukkies gesprekke te onthou wat die mense as’t ware opsom.”
Hy sê van die skrywer: “Hy het ’n helder en ekonomiese styl wat die aksent van sy emosies afhaal en die leser met die gebeure laat wat intelligent en samehangend aangebied word. Dis ’n boek wat verdien om beskikbaar te wees vir elke nuwe geslag wat aan die lees gaan.”
Deneys Reitz
1899–1902: Second Anglo-Boer War (South African War)
-

"Stemme" series by Karel Schoeman (3 books)
-

(J. N.) Brink - Ons Parool: Dae uit die Dagboek van ’n Krygsgevangene
-

(J. N.) Brink - Recollections of a Boer Prisoner-of-War at Ceylon
-

1899: The Long March Home – A Little-known Incident in the Anglo-Boer War Author: Elsabé Brink
-

A Century of Anglo-Boer War Stories - Chris N. van der Merwe and Michael Rice
-

A Doll's Leg: The Story of a War Injury - Yaacov Haelyon
-

A Few Months with The Boers: The War Reminiscences of a Russian Nursing Sister by Izedinova, S. V
-

A Transfer Agreement - The Untold Story of the Secret Pact between the Third Reich and Jewish Palestine - Edwin Black












