Historikus~Herman Giliomee~ n Outobiografie(Afrikaans text)

  • R320.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Historikus~Herman Giliomee~ n Outobiografie

Soft cover: Tafelberg 2014

ISBN 978-0-624-06683-5

Condition: Very Good. Slight wear to wraps.

Hermann Giliomee verweef sy eie lewensverhaal met die van die land wat hom lewenslank reeds besiel en fassineer. Ook met onvertelde verhale oor wat werklik in die Afrikaner-establishment aangegaan het.
As uitgesproke kommenatator wat voor en na 1994 met die regering gebots het, een van die Dakar-gangers wat al in die 1980s die ANC gaan ontmoet het en wereldkenner van die Afrikaners, is Giliomee ten nouste betrokke by ons land se geskiedenis - en hoe ons dit verstaan. Hier verweef hy sy eie lewensverhaal met die van die land en die mense wat hom fassineer in leesbare, narratiewe vorm, vol staaltjies en onvertelde verhale.



We Also Recommend