Hertzog en Smuts en die Britse Ryk by Dr. G.D.Scholtz (Afrikaans text)

  • R425.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Scarce. This book has it origin from a lecture/reading that the author Dr G.D.Scholtz, as an Adjunct professor, had delivered at the Rand Afrikaanse University in 1972.

Hertzog en Smuts en die Britse Ryk by Dr. G.D.Scholtz (Afrikaans text)

Hardcover, ISBN 9780624007517
Publisher: Tafelberg Uitgewers Beperk, 1975 first Edition.
Used - Very Good. Afrikaans text. The dust jacket is a little shelf rubbed and edge worn but still beautiful overal. The book is clean and the pages clear throughout. Protected with a Cellophane cover.

Says the writer: "Ek behoort tot 'n geslag wat opgegroei het in die jare toe die politieke toneel in Suid-Afrika eintlik deur genls. J. B. M. Hertzog en J. C. Smuts oorheers is. Die stryd tussen die twee manne het my as jong seun reeds diep geïnteresseer. Hoe ouer ek geword het, hoe meer het veral een aspek van die stryd my belangstelling gewek. Dit was die houding van die twee politieke leiers teenoor die Britse Ryk. Destyds was ek reeds die republikeinse ideaal toegedaan en alles wat die verhouding van Suid-Afrika tot Brittanje geraak het, het ek vanuit die standpunt van 'n republikeins-gesinde betrag. Nadat ek besluit het om my lewe aan 'n studie van die geskiedenis van Suid-Afrika te wy, het een van die interessantste aspekte vir my die verhouding van die twee politieke leiers teenoor die Britse Ryk geword. Dit is nou reeds enige jare dat ek ereprofessor aan die Randse Afri kaanse Universiteit is en in hierdie hoedanigheid van tyd tot tyd 'n aantal voorlesings moet lewer. So het dit gekom dat ek vir die jaar 1972 as onderwerp gekies het generaals Hertzog en Smuts en die Britse Ryk. Omdat dit 'n deel van ons geskiedenis is wat ten nouste verbonde is aan die wyse waarop Suid-Afrika 'n republiek geword het, het ek besluit om die voorlesings in boekvorm aan almal wat liefde vir die geskiedenis van ons land het, beskikbaar te stel." 158 pages


We Also Recommend