God Se Apteek (Afrikaans)

  • R200.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


God Se Apteek
by Herman UysPaperback / Softback
Jy is Wat Jy Eet, En Jy is Wat Jy Nie Eet Nie

Format:  Softcover: ISBN 0620 31624 1

Bambi Books: 5th Edition 2004

Condition: Very Good. The original picture laminated boards without a DJ are a little shelf rubbed and edge worn. The book pages are clean and clear and the binding sturdy.

Die skrywer deel met 88 van die mees algemene kwale en siektes hul onderskeie oorsake en watter natuurlike middele soos vrugte groente plante en kruie dit kan voorkom en genees. God se apteek deel ook in detail met die onderskeie Bloedgroepe en hul diete.
In God se apteek, die oop veld, landerye, riviere en waters van ons planeet, het God alles geskape wat ons nodig het, as ons dit net reg gebruik, om gesond ons oudag te kan belewe, ons weet net nie van alles nie. Meeste mense vermoor hulleself met 'n vurk en grawe hulle eie graf met hulle tande.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X