Gedenkboek Generaal J.B.M. Hertzog
About this copy
Gedenkboek Generaal J.B.M. Hertzog
Author: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Editors: P. J. Nienaber, D. P. Goosen, T. H. le Roux, F. C. L. Bosman and J. Victor
Publisher: Afrikaanse Pers-Boekhandel (1965)
Edition: First Edition
Condition: Very Good. DJ has some edge wear. Protected with a Cellophane cover. An internally clean, well bound copy in very good condition.
Binding: Hardcover
Pages: 392
A memorial book produced by the Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns containing a collection of articles which highlight J. B. M. Hertzog's accomplishments as statesman, politician, cultural leader, language activist and warrior.
Dit is baie gepas dat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns besluit het om hierdie huldigingsbundel uit te gee ter ere van genl. J. B. M. Hertzog, een van die grootste weldoeners van die Akademie. Genl. Hertzog het 'n regstreekse bydrae gelewer ter bevordering van die belangrikste doelstellings van die Akademie, naamlik die handhawing van die Afrikaanse taal en kultuur. 'n Tasbare bewys hiervan is die Hertzog-Brebner-skenk ing en die instelling van die Hertzogprys vir Letterkunde wat vanjaar vyftig jaar oud is.
Daarom het 'n mens waardering vir die tweeledige doel van die publikasie van hierdie bundel: enersyds om genl. Hertzog se prestasies as staatsman, politikus taalstryder, kultuurleier, krygsman, ens. te erken, en andersyds om die opbrengs uit die verkope van die boek in die Hertzog-monumentfonds te stort. Daar bestaan 'n groot leemte aan werke van hierdie aard in ons taal. Dit is noodsaaklik dat 'n volk sy leiers ken en eer. Die verskyning van hierdie werk word allerweë verwelkom en die Akademie verdien die dank en waardering van die ganse volk vir die inisiatief wat hy aan die dag gelê het. Mag hierdie lofwaardige onderneming slaag! 392 pages including index - single black-and-white portrait of Hertzog
Union of South Africa (1910-1961)
-

Die Ware Generaal Koos De La Rey (Afrikaans Edition) by Rey, Hennie De La
-

General Botha by Harold Spender
Harold Spender, 1919
-

Die Geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Polisie 1913 - 1988 ; The History of the South African Police 1913 - 1988 by Marius de Witt Dippenaar
Marius de Witt Dippenaar, 1988
-

The Capture of De Wet by Philip J. Sampson
Philip J. Sampson, 1915
-

Handleiding vir Vrederegters in die Unie van Suid-Afrika
1939
-

Darter's Geschiedenis van de Unie by W. Fouché
W. Fouché, 1918
-

Illustrated History of South Africa by Reader's Digest Association & Dougie Oakes & Reader's Digest Association South Africa
Reader's Digest Association & Dougie Oakes & Reader's Digest Association South Africa, 1995
-

A History of Southern Africa by Eric A. Walker
Eric A. Walker, 1965




















