Die Rentmeesters by FA Venter

  • R130.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die Rentmeesters by FA Venter (Afrikaans text)

Hardcover
Publisher: Tafelberg Uitgewers Beperk, 1969/76
Used - Very Good: May have DJ/Pictorial laminated boards. Possible notes and Cellophane cover if DJ. Overall condition will be very good.

Om die grond te sien verarm en sterf, die grond waaruit jy en jou pa voor hom geleef het, wat hulle liefgehad het soos n mens liefhet - dit is om eintlik self te ly en te sterf.

Die Rentmeesters is n sterk roman, n aktuele roman. In meesleurende, beeldende prosa word die Afrikaanse landelike lewe uitgebeeld en word die natuur self eintlik die hoofkarakter wat die mens dwing tot verantwoording en tot n groot keuse.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X