Die Nuwe Kinderbybel (Afrikaans)

  • R50.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die Nuwe Kinderbybel (Afrikaans)

In Afrikaans oorvertel deur Olivera Hildebrand uit Dr. J.L. Hurblut se Lewenswerk "Story of the Bible" met illustrasies deur May Hillhouse

Hardcover, ISBN - geen
Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy -, Negende druk 1962

Baie ligte Roeskolle ("foxing") op die eerste en laaste paar bladsye. Andersins nog baie mooi.

Pragtige volblad volkleursketse en S&W illustrasies deur May Hillhouse. 
Makliker leesbare taal as van die vroeer kinderbybels.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X