Die Britse Owerhede en die Groot Trek by Professor Muller C.F.J.

  • R420.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Highly Collectible. This Book is very Scarce.

Die Britse Owerhede en die Groot Trek by Professor Muller C.F.J. - Afrikaans

Hardcover: H&R Academia, 1977

ISBN 0949964719

Condition: Very good. Some mild scuffing and wear on boards and DJ. Protected with a Cellophane cover.

Die Britse Owerhede en die Groot Trek deur Professor Muller C.F.J. is die produk van järe van navorsing in sowel Suid-Afrikaanse as Europese argiewe en biblioteke. Dit handel oor twee baie belangrike probleme in die geskiedenis van die Groot Trek. In die eerste deel van die werk word nagegaan waarom die Emigrante boere die Kaapkolonie verlaat het en in die tweede deel word die Britse beleid met betrekking tot die Groot Trek en die Voortrekkers sorgvuldig ontleed. Op 'n heldere en objektiewe wyse word antwoorde gegee op vrae waaroor geskiedskrywers baie sterk uiteen lopende menings gehuldig het. Daar word, om enige aspekte te meld, nage gaan in hoeverre Slagtersnek as 'n oorsaak van die Groot Trek beskou kan word; hoe die Voortrekkers met die buitewêreld handel gedrywe het; watter belangstelling die Portugese, Franse, Duitsers, Hollanders en die Amerikaners in die Voortrekkers getoon het, en hoe die Britse owerheid daarop gereageer het. Veral word daar besondere aandag gewy aan die wyse waarop die sendeling filantrope in Suid-Afrika en in Europa by die Britse owerheid aangedring het om die inboorlinge in die Suid Afrikaanse binnelande teen die Voor trekkers te beskerm. 323 pages


We Also Recommend