Die Afrikaners : Verkorte en Aangevulde Uitgawe – Hermann Giliomee

  • R285.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die Afrikaners : Verkorte en Aangevulde Uitgawe – Hermann Giliomee

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 255
Uitgegee: 2018 Tafelberg Uitgewers
ISBN: 9780624071075

Hermann Giliomee, top-historikus, is die aanbieder van die 26-episode kykNET- reeks Die Afrikaners in beeld, in samehang waarmee dié boek gepubliseer word. Hy het talle toekennings ontvang vir die oorspronklike boek waarop die reeks gebaseer is, die topverkoper The Afrikaners, en word gesien as die wêreldkenner van dié onderwerp.

Die Afrikaners in beeld bied die kern van die langer akademiese werk in leesbare Afrikaans aan vir ‘n moderne leserskap. Talle omstrede aspekte van Suid-Afrika se verlede en die rol daarin van die groep mense wat mettertyd na hulself as “Afrikaners” sou verwys word in kleur en geur in storievorm vertel, sodat lesers met ‘n vars, soms uitdagende perspektief op ons verlede gelaat word.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X