Die AA tot OE van Seks - Riette Rust (Afrikaans)
Die AA tot OE van Seks - Riette Rust (Afrikaans)
Slegs vir Vowassenes
Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Release date: April 2013
Format: Paperback
Pages: 356
ISBN-13: 978-0-624-05402-3
Condition: As new. This book is in an excellent condition. The wraps have some very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.
Hierdie boek sal letterlik die sluiers voor jou oe wegtrek en jou stap vir stap wys ja, wys! hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis 'n oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son. Jy leer onder meer: hoe om in voeling te kom met jou innerlike sekskat; wat om te maak as hy wil, maar jy wil nie; hoe om jou verbeelding aan die brand te kielie (of te piets); hoe om veel, veel waaghalsiger te wees.