Dankie Generaal -Op die spoor van n oorlogspeurder by Nico Moolman(Afrikaans text)
Dankie Generaal -Op die spoor van n oorlogspeurder by Nico Moolman(Afrikaans text)
Softcover: ISBN 9781868428137
Jonathan Ball Publishers SA: 2018
Condition: Very good+. The pictorial laminated wraps have slight wear and the book pages are clean, clear and intact and the spine remains undamaged. Money back guarantee if you are not satisfied.
Nico Moolman has spent many years researching the Anglo-Boer War and collecting memorabilia. He discusses some of his discoveries, including the diary of a Boer prisoner and the story of the Boer woman Susan Nell, the heroine of his historical novel, "The Boer Whore". Includes many previously unpublished photographs taken during the war.
"Nico Moolman deel sy ontsaglike kennis van die Anglo-Boereoorlog aan die hand van sy skatkis van memorabilia en fotos - 'n verrykende fees vir die deurblaai en die lees." Fransjohan Pretorius, Professor Emeritus of History at the University of Pretoria and author of "Life on Commando during the Anglo-Boer War 1899-1902"
Hierdie pragtige kleurboek bevat meer as 100 rare foto’s uit die Anglo- Boereoorlog waarop Nico die afgelope paar jaar in sy ‘speurtogte’ as leke-historikus afgekom het. Dit sluit in etlike glasnegatiewe uit die oorlog waarvoor hy ’n spesiale skandeerder moes laat maak het om dit te digitaliseer.
Die foto’s bied ’n baie intieme blik op Boerekrygers en Britse soldate te velde en in hul kampe en bevat wonderlike detail oor praktiese werklikhede van die oorlog. Tussendeur die foto’s vertel Nico die verhale van sy ontdekkingstogte oor die jare. Van die dagboek van 'n Boerekrygsgevangene wat op die vullishoop van die DBV gevind is tot die oorlogslagveld wat hy herontdek het.