D.F. Malherbe in beeld en woord, 28 Mei 1881-12 April 1969 (Afrikaans Edition) by Malherbe, Daniel Francois
D.F. Malherbe in beeld en woord, 28 Mei 1881-12 April 1969 (Afrikaans Edition) by Malherbe, Daniel Francois.
Hardcover, ISBN 9780628020956
Publisher: Perskor, 1981
Used - Very Good. This illustrated fond celebration of Malherbe's life is in generally good condition. The dustjacket has been faded and is lightly discolored. Protected with a Cellophane cover.
Afrikaans text. ' "Arbeid in vuurhitte wat die stempel dra van deeglikheid, want die reis is ver en die wêreld onherbergsaam." Aan die arbeid van D. F. Malherbe bring ons hulde - in die woord waarvan hy self meester was, in die beeld van sy wêreld waardeur ons tot groter insig kom van 'n onverskrokke landoopmaker, redenaar, skrywer, uitdraer van die lewende woord. Sy eie woorde sê dit raak genoeg, soos dié gedenkalbum sal getuig, so sy nagelate werk, en die pas verskene Twee nagelate novelles en Die slagmes en ander nagelate verhale, wat spesiaal vir Malherbejaar gereed gemaak is en nou vir die eerste keer in boekvorm verskyn. Hierin sal ons wel ontdek die waarheid in Malherbe se eie woord: Wie vir sy tyd genoegsaam was, hy het geleef vir alle tye.'