Bloedrivierse Eeufees-Gedenkboek by Du Toit, A. & Steenkamp, Dr. Louis

  • R450.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


A Rare and Valuable Find for Any Africana Collector!!!

Bloedrivierse Eeufees-Gedenkboek by Du Toit, A. & Steenkamp, Dr. Louis

Hardcover
Publisher: Die Natalse Pers [EDM] Bpk : 1938

Condition: Very Good.

Saamgestel deur AG du Toit en Dr. Louis Steenkamp. Uitgegee op 16 Desember 1938, ter herdenking van die fees op 13-16 Desember 1938. Bevat die program, toesprake deur sprekers op die fees, die gedig "Bloukrans, Moordspruit, Boesmansrivier" deur Totius (spesiaal gedig vir die fees), 'n lys van die name van die Offisiere en Manskappe wat aan die slag van Bloerivier (16 Des 1838) deelgeneem het, ens.   Vele swart en wit fotos en illustrasies.  

Mates: 25x18.5cm, 142 bladsye, groen materiaal oorgetrekte hardeband.  Die boek het verbruining merke op die bladsye aan die begin en einde van die boek, 

Compiled by AG du Toit and Dr Louis Steenkamp.  Issued on 16 December 1939, in remembrance of the Bloedrivierse Eeufees on 13-15 December 1938. Containing the Programme, Speeches during the "fees", the poem by Totius "Bloemkrans, Moordspruit, Boesmansrivier" specially written for the "fees", a list of personnel who participated in the Slag van Bloedrivier on 16 December 1838, etc.  Many photos and Illustrations in Black and White. Measurements: 25x18.5cm, 142 pages, green material covered hardcover. Some foxing on the pages towards the front and back, 

A Rare and Valuable Find for Any Africana Collector!!!


We Also Recommend