Bedoelde Land by F A Venter
About this copy
Bedoelde Land by F A Venter
Hardcover
Publisher: Tafelberg-Uitgewers, 1971.
Used - Very Good. Boards are worn and DJ has some edgewear and tear. Presents beautiful in a Cellophane cover.
Dié sekerheid, dink Hendriena ’n bietjie onthuts. Dié onaantasbare sekerheid. Vir hom is dit net die nuwe land, die nuwe grond – die nuwe begin – verder niks. Wat sal van hom word as dit ooit geskend moet word?
Dit is Desember 1840 en Rudolf Dreyer en sy gesin is besig om aan ’n nuwe lewe te bou in die Republiek van Natal. Die Trekkers glo dat hulle uiteindelik hulle vrye, onafhanklike staat gevind het. Toenemende inmenging van die Britse regering en konflik tussen die Boere en die Zoeloes in die gebied laat egter die vrees ontstaan dat dit ’n tweede Oosgrens gaan word. Is Natal werklik die bedoelde land waarna hulle al so lank streef?
Bedoelde land verskyn oorspronklik in 1968 en is die laaste boek in F.A. Venter se gewilde tetralogie oor die geskiedenis van die Groot Trek. Die ander drie boeke in die tetralogie is: Geknelde land (1960, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis), Offerland (1963, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis) en Gelofteland (1966, in 2018 heruitgegee deur Protea Boekhuis).
Literary Genres
-

Fiela se kind (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-

Die Transvaler by Piet Meiring & Gus Cluver
Piet Meiring & Gus Cluver, 1987
-
Signed

'n Vurk in die Pad by André P. Brink
André P. Brink, 2009
-

Kennis van die aand by André P. Brink
André P. Brink, 2004
-
Limited

Under the Horizon by Charles Eglington
Charles Eglington, 1977
-
Signed

HELP! MY DORP HOU 'n KUNSTEFEES! by Koos Kombuis
Koos Kombuis, 2021
-

Suid-Afrikaanse Sketse in Swart en Wit by Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van)
Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van), 1940
-

Afskeid van Europa by Karel Schoeman
Karel Schoeman, 2017













