13 Jaar in die Skadu van Dr. H.F. Verwoerd by Fred Barnard
About this copy
13 Jaar in die Skadu van Dr. H.F. Verwoerd by Fred Barnard
Hardcover.
Voortrekkerpers 1967
Condition: Very good. Slight wear to edges and light tape residue to front and end papers and gift inscription on first page. Protected with a Cellophane cover.
“Fred Barnard is te Plettenbergbaai gebore. Na sy skoolopleiding was sy plan om onderwyser te word, sy plek in die koshuis was reeds bespreek en sy treinkaartjie in sy sak. Omstandighede het hom egter verplig om sy planne op die laaste oomblik te wysig en na Pretoria te verhuis waar hy by die destydse Departement van Bantoesake aangesluit het. Hier was hy werksaam totdat hy in 1952 tot Privaatsekretaris van dr. H.F. Verwoerd, destyds minister van Bantoesake, bevorder is. Hy het die betrekking vir dertien onafgebroke jare beklee en was terselfdertyd ook Sekretaris van die Bantoesakekomitee. In een van die mees dramatiese tydperke van Suid-Afrika se geskiedenis – die jare 1958 tot 1961 – het hy dus te midde in die groot gebeure gestaan : die dood van adv. Strijdom, die verkiesing van dr. H.F. Verwoerd tot Eerste Minister, Sharpville, die eerste aanslag op dr. Verwoerd se lewe, Republiekwording, die betekenisvolle Statebondskonferensie van 1961 waar dr. Verwoerd Suid-Afrika se eer en selfstandigheid gekies het as rigsnoer van ons voortbestaan. Hieraan het Fred Barnard ‘n aktiewe deel gehad en in hierdie boek lig hy die sluier oor talle van die bogemelde gebeure. Mnr. Barnard is getroud en die vader van drie kinders. Hy woon in Pretoria.”
Republic of South Africa (1961-1994)
-

Die Geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Polisie 1913 - 1988 ; The History of the South African Police 1913 - 1988 by Marius de Witt Dippenaar
Marius de Witt Dippenaar, 1988
-

Apartheid and the Archbishop by Alan Paton
Alan Paton, 1973
-

Learning from Robben Island by Govan Mbeki
Govan Mbeki, 1991
-

Robert Mangaliso Sobukwe: New Reflections by Benjamin Pogrund
Benjamin Pogrund, 2019
-

Die moord op dr. Verwoerd by J.J.J. Scholtz
J.J.J. Scholtz, 1967
-
Signed

Ons Broedervolk by Ds. G. A. Zijderveld
Ds. G. A. Zijderveld, 1968
-

West Driefontein - Ordeal by Water by A. P. Cartwright
A. P. Cartwright
-
Signed

Verwoerd aan die woord II by Wilhelm J. Verwoerd (compiler)
Wilhelm J. Verwoerd (compiler), 2018














