Bloedsuster - Roelien Schutte en Eileen de Jager by Ilse Salzwedel
Bloedsuster - Roelien Schutte en Eileen de Jager by Ilse Salzwedel
Softcover: LAPA Publishers (Pty) Lt; September 2011
ISBN 978-0-7993-5097-5
Condition: Very Good+.
'n Buitengewone boek oor die vreemde loopbaan van twee buitengewone susters. Die skrywer belig onderhoudend aan die hand van vele vertellings hoe hulle hul daaglikse brood, wat hulle Bloedgeld noem, verdien. Die besonderhede van die selfmoorde, plaasmoorde en gesinsmoorde is weersinwekkend genoeg. Die susters doen hulle skoonmaakwerk oral - selgs in 'n bewegende trein, in 'n nudistekamp, in 'n visdam. Dikwels bid hulle voordat hulle begin opruim. Want hulle het baie geloof nodig. En 'n sin vir humor om hul senuwees aanmekaar te hou.