Stel /Set: Imperiale Somer 1 - Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie, 1902-1910 sowel as Imperiale Somer 2 - Rekonstruksie - Die naoorlogsjare in Suid-Afrika 1902-1905 - Karel Schoeman (Afrikaans text)

  • R795.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


  • Imperiale Somer 1 - Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie, 1902-1910 sowel as
  • Imperiale Somer 2 - Rekonstruksie - Die naoorlogsjare in Suid-Afrika 1902-1905 -  Karel Schoeman (Afrikaans text)

Note: Only to be sold as a set..not separately.

Book 1 - Hardcover
Publisher: Protea Boekhuis, Pretoria, 2015 First Edition.

Book 2 - Protea Boekhuis, Pretoria, 2021 First Edition

Book 1 - Used - Very Good+. This book is in very good condition. The cover have some very limited signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover. 

Book 2 - New(still in protective plastic wrapping)

Imperiale Somer 1 - Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie, 1902-1910

In this social history Karel Schoeman provides an overview of life in the four South African colonies during the Edwardian period. He focuses on influential personalities and leaders, important social events, the build-up to unification and the impact the 1913 Land Act had on the lives of black people.

Karel Schoeman is a Research Fellow in both the Department of History and the Department of Afrikaans and Dutch, German and French at the University of the Free State. He is the author of many works of fiction and non-fiction, both in English and Afrikaans.

Die boek gee 'n voelvlugoorsig van die vier Suid-Afrikaanse kolonies gedurende die Eduardiaanse tydperk van 1902–1910. Die tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die “hoogtepunt van die hele Imperiale gedagte” wat uiteindelik met die uitbreek van die Eerste Wereldoorlog sou eindig. Die klem val egter nie op die politieke besluite en ontwikkelinge nie, maar op die persoonlikhede van leiers- en ander figure, die omstandighede in die vier kolonies met hulle stede en dorpe, belangrike sosiale gebeurtenisse, die aanloop tot unifikasie in 1910 en die uitwerking van die belangrike naturelle grond-wet van 1913 op die lewenswyse van swart mense direk na Uniewording. Kort maar insiggewende tiperings word gegee van persoonlikhede so uiteenlopend soos oudpresident Steyn, Lord Milner, die dramaturg Stephen Black, die bendeleier Robert Foster, die avontuurlustige Mrs Edith Maturin en die deelsaaier Kas Maine. Ruim aanhalings uit verskillende bronne verlewendig die bespreking van alledaagse omstandighede op verskillende plekke in wat later die Unie van Suid-Afrika sou wees, soos die sketse van Jacob Lub oor die lewenswyse in Johannesburg, die setlaar Leonard Flemming se boeke oor sy eensame bestaan op 'n afgelee Vrystaatse plaas, en die talle verwysings na riksjas in die reisbeskrywings van besoekers aan Durban. Besonder boeiend is ook die hoofstukke oor die rol van Joodse smouse en handelaars in onder andere die volstruisveerbedryf en die toestande in die inrigting vir melaatses op Robbeneiland. Talle anekdotes en klein kameebeskrywings maak van Imperiale somer 'n besonder interessante leeservaring. Die boek word toegelig met ruim fotoseksies wat 'n visuele beeld van die era gee.

Imperiale Somer 2 - Rekonstruksie - Die naoorlogsjare in Suid-Afrika 1902-1905

Die tweede deel van die reeks Imperiale somer beskryf die einde van die Anglo-Boereoorlog, en die beleid van rekonstruksie en verengelsing wat hierna onder lord Milner in die twee 'nuwe kolonies', Transvaal en die Oranjerivierkolonie (Oranje-Vrystaat), aangepak is. Dié tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die “hoogtepunt van die hele Imperiale gedagte” wat uiteindelik met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog sou eindig. Die klem val egter nie op die politieke besluite en ontwikkelinge nie, maar op persoonlikhede
Talle anekdotes en klein kameebeskrywings maak van Rekonstruksie 'n besonder interessante leeservaring.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X