Recce -Kleinspan-operasies agter vyandelike linies by Koos Stadler
Recce -Kleinspan-operasies agter vyandelike linies by Koos Stadler (Afrikaans)
Softcover
ISBN 9780624069416 / 0624069419
Publisher: Tafelberg , 2015
Condition: Very Good +. This book is in very good condition. The wraps have some very slight/limited signs of wear and the book pages are clean, intact and the corners and spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.
Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recce's, maar nou het een van hulle - Koos Stadler - sy ervarings neergepen. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van 'n Recce, op hul amper bomenslike fisieke vermoens en kameraderie. Verwag naelbyt-aksie en dramatiese verhale.