Op die Grens: Wit mans se militere ervaring 1965-1990 by David Williams

  • R300.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Op die Grens: Wit mans se militere ervaring 1965-1990 by David Williams (Afrikaans)

Softcover, ISBN 9780624044680
Publisher: Tafelberg, 2008

Used - Very Good. This book is in very good condition. The wraps have some slight/limited signs of wear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.

Op die Grens, 1965-1990: Wit Mans se Militere Ervaring by David Williams is an Afrikaans text describing the Border Wars in Angola and South Africa's subsequent involvement.

Bedrewe joernalis David Williams vang 'n era vas en beskryf die grenservarings wat wit mans van tussen 35 en 60 ten diepste beinvloed het. Troepies en hul gesinne sal hulself in die titel herken. Onderhoude met voetsoldate en weermagleiers soos Jannie Geldenhuys, Constand Viljoen en George Meiring word aangevul met 'n historiese konteks en oorsig. Die gevolg is 'n titel wat 'n vars ek-was-self-daar inslag kombineer met diepgang en analise. 


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X