Judasbok - Verraad ter wille van oorlewing by Wynand du Toit

  • R300.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Judasbok - Verraad ter wille van oorlewing by Wynand du Toit(Afrikaans)

 Hardcover, ISBN 978 1 928327 77 6
Publisher: -, 2015 Wynand du Toit

Condition: Very Good +. This book is in very good condition. The wraps have some very slight/limited signs of wear and the book pages are clean, intact and the corners and spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.

In Mei 1985 land 'n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte op 'n strand in die olieryke Cabinda-provinsie van Angola. Hul uitsluitlike doel is die vernietiging van ses massiewe olie-opgaartenks. Die daaropvolgende skietgeveg lei tot die dood van twee soldate en die gevangeneming van kaptein Wynand du Toit. Dit alles dui op een ding: Verraad!

Lees hier in sy eie woorde die gebeure van daardie nag en die diepgaande nagmerrie van sy gevangeneskap, die sameswerings en die uiteindelike afleiding dat die hele operasie slegs 'n openingskuif was wat uiteindelik die Suid-Afrikaanse volk moes mislei tot oorgawe in Angola en die onafhanklikheid van Namibie¨"


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X