Grensoorlog-stories by Jeanette Ferreira
Grensoorlog-stories by Jeanette Ferreira (Afrikaans)
Publisher: Litera Publikasies: 2012: 1st Print
Softcover
Pages: 168 Abbreviations included
ISBN: 978-1-920188-38-2
Condition: Very Good +. This book is in very good condition. The wraps have some very slight/limited signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.
Intense verdeeldheid oor die Grensoorlog in die laaste dekades van die vorige eeu is steeds in die orde van die dag. talle feitelike publikasies daaroor het in die onlangs verlede die lig gesien.
In hierdie bundel bring skrywer en redakteur Jeanette Ferreira 31 kortverhale van verskillende skrywers byeen, ingelei met 'n insiggewende skrywe deur Louis Bothma.