Vreeslose Drienie Die lewe van Hendrina Joubert by Celestine Pretorius

  • R380.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Vreeslose Drienie Die lewe van Hendrina Joubert by Celestine Pretorius

Format
107 pages, Hardcover
Published
January 1, 2008 by Protea Boekhuis
ISBN
9781869191672 (ISBN10: 1869191676)
Language
Afrikaans

Condition: As new. This book is in an excellent condition. The Covers have some very, very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.

Hoewel Drienie Joubert geen bang haar op haar kop gehad het nie en met haar selfstandige optrede en gedetermineerde houding gewis haar tyd vooruit was, was sy allermins die kil amasone wat party bronne in die geskiedenis van haar maak. Hoewel Drienie Joubert geen bang haar op haar kop gehad het nie en met haar selfstandige optrede en gedetermineerde houding gewis haar tyd vooruit was, was sy allermins die kil amasone wat party bronne in die geskiedenis van haar maak. Agter die strak foto's skuil 'n liefdevolle eggenoot, toegewyde ma, empatieke versorger en vriendin van vele, wat met reg 'n ereplek in die Suid-Afrikaanse geskiedenis verdien. Vir die kultuurhistorikus dr. Celestine Pretorius is die daaglikse lief en leed van mense in vergange tye 'n fassinerende studiegebied. Sy is 'n bekende naam in kultuurhistoriese kringe en 'n gerekende skrywer van navorsingsartikels, onder meer in Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis. Die lewensverhaal Drienie Joubert (1830-1916) is nie net 'n boeiende stuk geskiedenis nie, maar ook 'n interessante blik op 'n figuur wat waarskynlik as een van die eerste Boere-feministe beskou kan word


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X