Oorlogsavonture van Genl. Wynand Malan. Ons Geskiedenis-Serie by H J C Pieterse

  • R380.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Oorlogsavonture van Genl. Wynand Malan. Ons Geskiedenis-Serie by H J C Pieterse

Hardcover
Publisher: Nasionale Pers Beperk, Kaapstad, Bloemfontein, Port Elizabeth, 1946

Very Good: Beige linen boards with limited overall markings and age related wear. Still  good. Some foxing on the first and last pages with previous owner name inscribed neatly. Book pages still clean with browning to the text block. Overall good copy.

Aanbeveling deur J.A Smith:

Hiermee word 'n boek van onskatbare waarde vir die strydende Afrikanerdom aangebied - die verhaal van 'n beroemde krygsman by wie plig en diens vir volk en vaderland die aanvuring was, om vir geen opoffering of dood terug te deins nie, Genl. Wynand Malan. Sy ervarings in die worstelstryd om vryheid, 1899-1902, en die heldedade waarvan almal wat saam met hom geveg het, getuie was, sal in hierdie werk gevind word. Die boek word hiermee by elke Afrikaner aanbeveel. Wie die perlede van 'n strydende volk in ere hou, sal met nasietrots besid word deur die lees daarvan, en wie 'n beter toekoms vir sy volk soek, sal daardeur tot groter geesdrif aangespoor word. Van al die boeke wat oor die Tweede Vryheidsoorlog handel, is hierdie een die pakkendste verhaal van durf en mannemoed en 'n baie belangrike bydrae tot die geboekstaafde geskiedenis van daardie tyd.375 bladsye, swart-en-wit fotos


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X